Winkel

Aan al ons getroue kliënte, baie dankie vir die afgelope jaar se ondersteuning. Ons hier by die Landbouweekblad winkel gaan die jaar afsluit met ons laaste versendings op 13 Desember 2019, neem asb. in ag dat ons versendings buite sentrale areas per geregistreerde pos geskied. Geseënde Kersfees, ons sien julle weer 7 Januarie 2020!