In this issue of African Farming: It’s summer! – Advice on keeping your animals free of ticks. Everything you must know about goats. Want to grow veggies? Some practical tips to ensure your success and Maize and soyas – American secrets to monster grain yields.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Maak kennis met koshelde - Produsente, sjefs, bewaarders, geur-connoisseurs en pioniers. Kersfees - 'n Keur van nageregte en kleinkoekies vir die feestyd; Plaas toe - Maklike resepte met eiers, beesvleis, tamaties, mielies en koringmeel en Pinotage verjaar - Ons vier 100 jaar van 'n trots Suid-Afrikaanse kultivar.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Tyd vir braai, buite eet en yskastert - 17 goue gunstelinge + nuwe idees. Kookwater-tuisbedryf - Ermelo se tuiskoop 'n oase van kreatiwiteit en lekkernye. Van die plaas na jou tafel met komkommer, skaapvleis, olyfolie, druiwe en meer. ‘Pop’-sterre van die plaas - Springmielies - van die pluim tot in die pot! Feesmaal in…