Lees in vanjaar se uitgawe van Landbou Boereplanne oor die jongste planne wat boere gemaak het om probleme te oorkom of volhoubaarder te boer. Die planne omvat alles van waardetoevoeging tot saaiboerdery, veeboerdery en tuinbou.
Dit is aan tafel waar die belangrikste dae in die lewe gevier word. In Boerekos SAAM AAN TAFEL maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Ons hou basaar! Warm kos vir koue aande - Bredies, sop, pasta en pasteie. Nuut op Nampo - Kom eet by die Plaaskombuis; Soete sopies - Hanepoot, sjerrie en port in jou glas. Op die plaas - Maak maklike resepte met kool, olywe, hoender, soetrissies, suurlemoene, appels en pere.