ASK THE EXPERTS VETS’ ADVICE TO FARMERS

R155.00

Vet’s advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleiding met bydraes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie

Beskrywing

Vet’s advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleiding met bydraes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is. Lesers se vrae is deur dr. Danie Odendaal (grootvee), prof. Gareth Bath (kleinvee), dr. Mary-Louise Penrith (varke) en dr. Mick Versfeld (varke) beantwoord en in dié nuttige boekie saamgevat. Dit bevat meer as 100 vrae en antwoorde.