GIDS TOT DIE VOLHOUBARE PRODUKSIE VAN WEIDING
R400.00
Beskrywing
Alles wat jy ooit oor weiding wou weet, is nou besikbaar in een omvattende boek, Gids tot die Volhoubare Produksie van weiding. Dit is saamgestel deur prof. Henie snyman van die Universiteit van die Vrystaat. Landbouweekblad gee dié nuttige boek uit, wat hoofsaaklik saamgestel is uit artikels wat in die tydskrif en op die webwerf gepubliseer is. Dis ‘n A5-groote gids van 537 bladsye