LANDBOUWEEKBLAD VEE (3)

R40.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie

Beskrywing

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: Top-Boere – SA se beste, Skaap-, bees-, stoet- & melkboer; Voeding – Bekamp slangbos só, Hoendermis en ander probleme met proteïene, Suikerriet verlaag rantsoenkoste met 70%; Markte – Só kan rooivleis hoenderaanslag troef, Supermarkte vra toe nie te veel vir vleis!, Dié boere maak self ‘n plan.