LANDBOUWEEKBLAD VEE (4)

R40.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie

Beskrywing

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: Roofdiere – Honde ‘al wat werk’; Wild – Verlaag só prysrisiko; Vleis – Slag 62% uit!; Topboere – 4 van SA se beste veeboere; Voeding – Rond kalwers só af op die veld, Gebrande veld moet lank rus, Skape op dekgewasse maak baie meer as mielies en Toerusting – Nuutste tegnologie, ‘n Skaapkraal wat na 5 kante uitkeer, Paalstamper vir maklike heinings.