LANDBOUWEEKBLAD VEE (7)

R50.00

Voeg by wenslys
Voeg by wenslys
Kategorie

Beskrywing

n hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: SA se beste Stoet-, skaap- & beesboer; Bestuur: 12 seleksiewenke vir beter wins, Kan nuwe lamtye jakkalse troef?, Wins, ondanks droogtevoer!; Boereplanne: 12 boere se droogtewenke, Beeste vreet brandbane, Boere-app vervang sakboek; Markte: Willemse: Dít stu vleispryse, Uitvoer kan beespryse verdubbel!, Wol en bokhaar verwag herstel en Gesondheid: Só knou hitte koeie, Pasop vir dié siektes in die somer.