AFRICAN FARMING SUMMER 2022

R40.00

Kategorie

Beskrywing

Die tweede versamel uitgawe van African Farming, ‘n tydskrif propvol inspirerende en praktiese stories is nou beskikbaar. Lees oor OJ Masiu, ‘n plaaswerker wat na sy aftrede ‘n kommersiële boer geword het; Emmanuel Mudau, die vader van die plaaslike Bosvelder-skaapras; en Thabo Dithakgwe, ‘n jong opkomende landbouster in die Kgalagadi. Vir nog sukses stories, slim raad en vele meer, koop die uitgawe nou en belê in die mense wat elke dag jou hande sterk maak.