ASK THE VET, WHAT CATTLE FARMERS SHOULD KNOW (1)
R230.00
Dr. Faffa Malan se trefferboek, Vra die veearts – Wat beesboere moet weet, is nou in Engels beskikbaar
In Stock
Beskrywing
Dr. Faffa Malan se trefferboek, Vra die veearts – Wat beesboere moet weet, is nou in Engels beskikbaar. Die boek fokus op praktiese aspekte van beesboerdery, soos die kastrasie van kalwers, onthoorning, opblaas op lusernweidings en raad oor die gebruik van boererate, soos aalwyn vir bosluise, eie konkoksies en die gebruik van lekke. A5-grootte.