Boerekos 27
R115.00
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Tyd vir braai, buite eet en yskastert – 17 goue gunstelinge + nuwe idees. Kookwater-tuisbedryf – Ermelo se tuiskoop ‘n oase van kreatiwiteit en lekkernye. Van die plaas na jou tafel met komkommer, skaapvleis, olyfolie, druiwe en meer. ‘Pop’-sterre van die plaas – Springmielies – van die pluim tot in die pot! Feesmaal in die Vrystaat – Aan tafel met Bothaville se eie Boere-Italianers en Braaibroodjies – Braai draaidraai … en geniet ’n wêreld se geure van die rooster af.
In Stock
Beskrywing