Boerekos 28
R130.00
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Kook en kuier deur die Karoo – Die beste boerekos en familieresepte van Loxton tot Richmond. Op die plaas – Kook & bak met amandels, lamsvleis, blaarkool, botterskorsie en wildsvleis. Tapas met lamsvleis – Só doen Hanover se kokke dit! Knus kos vir die joue maande – Flatervrye resepte vir tuisgebakte brood, warm poeding, pastei en tert en Wat eet ons vanaand? – Weeksaandetes waaraan almal sal smul.
In Stock
Beskrywing