GUIDE TO POULTRY PRODUCTION
R55.00
Guide to poultry Production is ‘n praktiese handleidings oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ‘n boer se hempsak
In Stock
Beskrywing
Guide to poultry production is ‘n praktiese handleidings oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ‘n boer se hempsak. Die gids bevat onder meer wenke oor die oprigting vna geskikte pluimveebehuising, die regulering van temperatuur en ventilasie en hoe om goeie dagoudkuikens in die hande te kry. Bydraes is gelewer deur onder andere Glenneis Kriel asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli.