HART TOT HART

R250.00

Uitverkoop

Kategorie

Beskrywing

Ds. Kobus van der Westhuyzen behartig al 48 jaar lank die Hart tot hart-rubriek in Landbouweekblad. Dít maak hom die rubriekskrywer met die langste aaneenlopende rubriek in die Media24-stal (en waarskynlik die hele Suid-Afrika). Hy skryf in gewone taal vir gewone mense. Ds. Kobus, wat sy kinderjare op ’n plaas deurgebring het, verstaan die hart van ’n boer. Hy weet boere is daagliks uitgelewer aan talle veranderlikes in die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir dié boek het Ds. Kobus self 366 dagstukkies uitgesoek.