LANDBOU BOEREKOS (10)

R47.00

Kategorie

Beskrywing

Ons voel almal die knyp van kospryse wat die hoogte ingeskiet het. In Boerekos Somer 2016/17 is die fokus op sakpas-etes, maar sonder om in te boet op geur en lekkerte. Daar is afdelings oor ekonomiese aandetes, sakpas-kinderpartytjies, hoe om te braai op ‘n knap begroting en bekendes deel hul einde-van-die-maand wenresepte. Ons wys jou hoe om jou spens in te rig sodat jy gereed is vir enige kookuitdaging, en gee hope slim spaarwenke tussendeur.