LANDBOU BOEREKOS (11)

R47.00

In Stock

Kategorie

Beskrywing

Die koskultuur wat die eerste Europeërs sedert 1652 aan die Kaap gevestig het, het deel van hul nasate gebly. Mettertyd is daarna verwys as boerekos. Gevorm uit ’n smeltkroes van geure en kosinvloede van oor die wêreld en uit eie bodem, is die boerekoskultuur vandag ’n trotse een.