LANDBOU BOEREKOS (20)
R88.00
In Stock
Beskrywing
Ons vier ons 10de verjaardag met ‘n spesiale uitgawe van Landbou Boerekos winter 2022. Smul aan die allerbeste winterkos – van vullende sop, bredies, kerriekos, pasta en pastei tot die heerlikste warm en soet winterpoeding. Ons eet uit klassieke kosromans, kook en kuier saam met wynmakers uit die beeldskone Durbanville-wynvallei en kook en bak met die beste, varsste plaasprodukte, van beet en botterskorsie tot granate en purper nastergal.