LANDBOU BOEREKOS VLEIS 2022
R160.00
Landbou Boerekos VLEIS is ’n versameluitgawe wat op elke vleisliefhebber se boekrak hoort, met resepte vir elke vleisgereg denkbaar
In Stock
Beskrywing
Landbou Boerekos VLEIS is ’n versameluitgawe wat op elke vleisliefhebber se boekrak hoort, met resepte vir elke vleisgereg denkbaar – van bees-, vark-, skaap-, lams- en hoendervleis, maalvleis en wors, wild en afval, pasteie en
potjiekos. Verlustig jou in resepte vir souse, marinades en geurmiddels. Ons gee ook raad oor hoe om vleissnitte te kies, leer lesers watter snitte is geskik vir sekere geregte en hoe om elk gaar te maak. Dit is die perfekte geskenk.