LANDBOU BOEREPLANNE (5)

R60.00

Kategorie

Beskrywing

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Boereplanne: Roller tem klippe vir medics-sukses; Só sit sonkrag Eskom ore aan; Oos-Kapenaar wys: ‘As jy dakke het, het jy water’; Só maak mens 80+ praktiese plaasplanne wat werk!; Rooivleis reeds maklik, goedkoop nagespeur; Meganiesasie – Werktuig maak diep toediening van kalk nou moontlik; Droogteraad – Kenners se planne vir kuddebestuur, voer en boorgate en Plaasveiligheid – Hofmeyr se boere stuit veediewe, ander skelms in hul spore.