Landbou Saam aan Tafel 2023

R165.00

Dit is aan tafel waar die belangrikste dae in die lewe gevier word. In Boerekos SAAM AAN TAFEL maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte.

Kategorie

Beskrywing

Dit is aan tafel waar die belangrikste dae in die lewe gevier word. In Boerekos SAAM AAN TAFEL maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte.

tot slim werkskedules en heerlike resepte – daar is iets vir elke geleentheid en elke smaak. Van smullekker spyskaarte vir Kersfees en Paasfees tot kinderverjaardae, ’n Erfenisdag-braai, Moedersdag, Vadersdag en tema-etes.

Boerekos SAAM AAN TAFEL bevat meer as 120 beproefde resepte. Die perfekte geskenk vir enige kosliefhebber!