LANDBOUWEEKBLAD VEE (5)

R42.00

Kategorie

Beskrywing

In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: Topboere – SA se beste Kudde-, skaap-, bees- & wildboer; Markte – ‘Rooivleispryse gaan hou’ — Willemse en 4 slagters oor hoe hulle die mark sien; Gesondheid – Ent teen slenkdalkoors!, Nuwe bloutongmiddels en Bestuur rumen só vir groter wins; Boereplanne – ’n Unieke lamskuur, Só byt jou lammers terug en Bestuur – Voerdoeltreffendheid is die volgende beesrevolusie, Alle weidingsbesluite begin by plantwortels en Hoe ligging hierdie melkplaas winsgewend hou.