LANDBOUWEEKBLAD VEE (6)
R44.00
In Stock
Beskrywing
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: SA se beste – Kudde-, stoet-, skaap-, & wildboer; Bestuur – Beeste roei slangbos uit, Blup – noodsaaklik of uitgedien?, Kies só jou weidingstelsel; Markte – ‘Beter vleispryse op pad’, Hoekom skoue gaan verdwyn, Vestig ‘n vleishandelsmerk só; Boereplanne – Ou selfoon hou waterkrippe dop, Wa vervoer 40 ooie met lammers op ‘n slag en Voorste raad – Droogte – Boere se voerplanne werk, Boerewysheid – ‘Hiersonder kan ek nie boer nie’, Teling – Hoekom jy vroeg moet paar, Só lyk bees van die toekoms.