LANDBOUWEEKBLAD VEE (8)

R50.00

Kategorie

Beskrywing

Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In die uitgawe van Landbou Vee gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.