LANDBOUWEEKBLAD 100, ‘N EEU OP DIE PLATTELAND

R80.00

Kategorie

Beskrywing

Die room van 100 jaar se stories. Landbouweekblad het saam met die land boere diep landbouspore getrap. Ons eeufees-uitgawe- ‘n versamelaarskoffietafeltydskrif – het merkwaardige stories aangrypende foto’s, ikoniese voorblaaie en geelblad-advertensies van die afgelope honderd jaar.