LANDBOUWEEKBLAD, 95 JAAR OP DIE PLATTELAND

R35.00

In Stock

Kategorie

Beskrywing

Selfs na’95 jaar op die platteland raak die stories van mense , rekordsoete spogdiere, swaar tye en uitblinkerboere nooit oud nie. Met hierdie spesiale tydskryf het on Landbouweekblad se 95ste bestaansjaar gevier en ‘n oorsig gebied oor voorafgaande dekades.