LANDBOUWEEKBLAD-BOEREPLAAS-BORDSPEL

R200.00

In Stock

Kategorie

Beskrywing

UNIEKE BOEREPLAAS-BORDSPEL SPESIAAL VIR LANDBOUWEEKBLAD

Boereplaas het Suid-Afrika al langer as 80 jaar speel-speel aan die boer. Dié speletjie is daarop gemik om kinders en volwassenes van boerdery, entrepreneurskap, rekenkunde, sosiale interaksie en taalvaardighede te leer.

Ter viering van Landbouweekblad se eeufees is ’n spesiale uitgawe van Boereplaas geskep. Landbouweekblad is trots daarop om boere elke dag te dien – boere wat die ekonomie staande hou en voortdurend met vindingryke planne vorendag kom. Ses Suid-Afrikaanse boere – almal lesers van Landbouweekblad – vervang die gewone karakters in dié weergawe van die speletjie. Die legendariese Fred Mouton het die sketse geteken.

Bestel nou jou speletjie teen R350