Landbouweekblad Innovasie 2025
R95.00
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad – Innovasie: Meer geld in boere se sak – Vleisuitvoerplan van miljarde rande. Koolstofkrediete – só werk dit. Groter opbrengste met minder insette – Dís hoe dié boere dit regkry. Herlewingslandbou – G’n kortpaaie, maar nou makliker om te begin, Wortels! – Jou beste werktuig, Beeste verras in wingerde; 15 Top-Boereplanne – Nat sojalande? Geen probleem!, Karoo-halsband vir skape maak draai in VSA, Australië en Goedkoop geiser + vele meer!
In Stock
Beskrywing