LANDBOUWEEKBLAD RAAISELS (1)
R75.00
Beskrywing
Landbouweekblad se eerste blokraaiboek bevat al die formate wat jy in die tydskrif leer ken het: grootblokraaie, blitsraaisels sowel as sudoku. Altesaam 120 raaisels wat jou ure lank sal besig hou.