LANDBOUWEEKBLAD RAAISELS (3)

R85.00

Kategorie

Beskrywing

DIE VAKANSIE IS HIER, PROPVOL RAAISELPLESIER

Roep die besige jaar vaarwel en ontspan met Landbouweekblad se derde blokraaiboek. Of jy met Jan Tuisbly se karretjie ry of in die branders baljaar, maak 120 lekker groot blokraaie, klein raaisels en Sudoku’s deel van jou vakansiegenot! Op soek na syferpret, woordvermaak en ure se plesier? Maak seker jy kry dié uitgawe nóú.