LANDBOUWEEKBLAD TEGNOLOGIE (3)
R78.00
In Stock
Beskrywing
Dit dek van doeltreffende watergebruik en -opberging, vernuwings rakende gronden plantgesondheid, die kartering van grond vir besparing op insette en vir hoër opbrengste tot wisselende grondbewerking. Ons kyk ook na die jongste landboumasjinerie (soos ACO-trekkers wat ’n nuwe baadjie kry as presisie-reuse), ’n plaaslike vervaardigde robot wat onder meer bessies in rye kan vervoer, die voordele van dekgewasse in wingerde en die gebruik van tegnologie om veekuddes te verbeter.