LANDBOUWEEKBLAD VEE (10)
R60.00
In Stock
Beskrywing
Lees in die jongste uitgawe van Landbou Vee watter neigings veeboere moet dophou en wat in die komende jaar vir die rooivleis-, wild- en veselmark verwag kan word. Boere en kenners gee wenke vir alles van die beste teelpraktyke tot dierevoeding, weiveldbestuur en herlewingslandbou. Suid-Afrika se entstofkrisis en die planne wat die private sektor maak om sake te beredder, kom ook in die kollig. Soos altyd is daar artikels oor bees-, skaap- en varkboere wat sukses behaal. Lees verder oor twee beesrasse wat ideaal is om geld van die veld af te maak.