LANDBOUWEEKBLAD VEE (2)

R38.00

In Stock

Kategorie

Beskrywing

Die tweede uitgawe van Landbou Vee is propvol inligting vir die vee- en wildboer. Daar is talle wenke oor kuddebestuur, teling, voeding, die hantering van dieresiektes en weiveldbestuur. Daar is ook inligting oor die jongste tegnologie, bemarkingsgeleenthede en markneigings.