NGUNI CATTLE

R250.00

Dr. Hans van de Pypekamp se boek, Nguni-beeste Kenmerkende raseienskappe en funksionele doeltreffendheid is ook in Engels beskikbaar.

Kategorie

Beskrywing

Dr. Hans van de Pypekamp se boek, Nguni-beeste Kenmerkende raseienskappe en funksionele doeltreffendheid is ook in Engels beskikbaar. Hierdie boek verskaf ’n oorsig oor die Nguni se unieke karakteristieke raseienskappe, ekonomiese belang en hul potensiaal vir volhoubare beesboerdery en vleisproduksie. Dit is ’n waardevolle verwysing vir boere, telers en enige mens wat ’n belangstelling het in of betrokke is by Nguni-beeste.