OMGEWINGSPRAATJIES

R280.00

‘n Nuwe boek oor die omgewing, waarin prof. Kobus van der Walt oor omgewingsvraagtukke skryf, is deur Landbouweekblad bekend gestel

In Stock

Kategorie

Beskrywing

‘n Nuwe boek oor die omgewing, waarin prof. Kobus van der Walt oor omgewingsvraagtukke skryf, is deur Landbouweekblad bekend gestel. Die skrywer analiseer tien van die wêreld se grootste omgewingsvraagstukke krities, maar op ’n baie verstaanbare manier. Benewens die bevolkingsontploffing, sluit dit die volgende in: Afvalbestuur, die skaarste aan genoeg skoon water, Suid-Afrika se energiekrisis, klimaatsverandering, die landbou- en mynbousektore, die gebruik van gifstowwe, die wêreld se biodiversiteit wat erg bedreig word en vervoervraagstukke.