UIT KLIP GEKAP, DIE STORE VAN AGRI DWALA
R295.00
In Stock
Beskrywing
Kosie van Zyl en sy gesin het ’n passie vir boerdery, maar meer nog om die potensiaal in ander te ontsluit. Op sy plaas by Napier in die Wes-Kaap is Kosie se plaaswerkers sy vennote en grondeienaarbure. Word geïnspireer deur Uit klip gekap: Die storie van Agri Dwala, ’n getuienis van seën waar gewone mense buitengewone resultate behaal deur die toepassing van beginsels wat hulle deur die skepping en van die Skepper geleer het.