VARS UIT DIE OOND

R175.00

Die beste gebak uit Landbouweekblad. Die resepte is beproef, maklik om te volg en word geïllustreer met pragtige kleurfoto’s

In Stock

Kategorie

Beskrywing

Die beste gebak uit Landbouweekblad. Die resepte is beproef, maklik om te volg en word geïllustreer met pragtige kleurfoto’s. Van groentjies tot gesoute kokke sal tussen die blaaie iets kry wat hul hande sal laat jeuk om die mengbakke en koekpanne nader te trek.