VRA DIE VEEARTS, DIE A TOT Z VAN HONDE & KATTE
R220.00
Vra die veearts – Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere
In Stock
Beskrywing
Vra die veearts – Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere. Meer as 100 kleurfoto’s en sketse kenmerk die boek wat ‘n DVD bevat met illustrasies van meer as 130 honde en meer as 70 kat-rasse. A5-grootte.