Geregte soos kerriebrood (bunny chow)
en melktert is so smaaklik danksy die
geurmiddels wat jou mond laat water.
Deesdae is naeltjies, peper, gemmer en
vanielje iets alledaags, maar vroeƫr het
mense hul lewe gewaag om dit in die
hande te kry.
Nov
27