-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
African Farming #4 Summer 2023
- R40.00
- In this issue of African Farming: It’s summer! – Advice on keeping your animals free of ticks. Everything you must know about goats. Want to grow veggies? Some practical tips to ensure your success and Maize and soyas – American secrets to monster grain yields.
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
African Farming 4, Summer 2024
- R45.00
- The 2024 African Farming Collector’s edition features inspiring stories of farmers nationwide who exemplify hard work, resilience, and excellence.
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
ASK THE EXPERTS VETS’ ADVICE TO FARMERS
- R155.00
- Vet’s advice to farmers is ’n nuttige A5-grootte handleiding met bydraes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
ASK THE VET, WHAT CATTLE FARMERS SHOULD KNOW (1)
- R230.00
- Dr. Faffa Malan se trefferboek, Vra die veearts – Wat beesboere moet weet, is nou in Engels beskikbaar
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
GUIDE TO POULTRY PRODUCTION
- R55.00
- Guide to poultry Production is ‘n praktiese handleidings oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in 'n boer se hempsak
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
LANDBOU BOEREKOS VLEIS 2022
- R160.00
- Landbou Boerekos VLEIS is ’n versameluitgawe wat op elke vleisliefhebber se boekrak hoort, met resepte vir elke vleisgereg denkbaar
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
LANDBOU BOEREPLANNE (8)
- R80.00
- Lees in vanjaar se uitgawe van Landbou Boereplanne oor die jongste planne wat boere gemaak het om probleme te oorkom of volhoubaarder te boer. Die planne omvat alles van waardetoevoeging tot saaiboerdery, veeboerdery en tuinbou.
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
Landbou Saam aan Tafel 2023
- R165.00
- Dit is aan tafel waar die belangrikste dae in die lewe gevier word. In Boerekos SAAM AAN TAFEL maak ons dit maklik vir jou om vriende en familie tuis te onthaal. Van maklike spyskaarte.
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
Landbouweekblad Boerekos 24
- R99.00
- In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Ons hou basaar! Warm kos vir koue aande - Bredies, sop, pasta en pasteie. Nuut op Nampo - Kom eet by die Plaaskombuis; Soete sopies - Hanepoot, sjerrie en port in jou glas. Op die plaas - Maak maklike resepte met kool, olywe, hoender, soetrissies, suurlemoene, appels en pere.
-
- Plaas in mandjie
- Tydskrifte
Landbouweekblad Raaisels #5
- R90.00
- Met meer as 130 raaisels sorg Landbouweekblad-raaisels vir ure se pret en plesier en keer dit dat die grysstof nie stof vergaar nie. Bederf jouself of 'n geliefde vandag nog met hierdie geskenk wat aanhou gee!
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
NGUNI CATTLE
- R250.00
- Dr. Hans van de Pypekamp se boek, Nguni-beeste Kenmerkende raseienskappe en funksionele doeltreffendheid is ook in Engels beskikbaar.
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
NGUNI-BEESTE
- R250.00
- Dr. Hans van de Pypekamp se nuwe boek Nguni-beeste: Kenmerkende raseineskappe en funksionele doeltreffendheid verskaf ’n oorsig oor die Nguni se unieke karakteristieke raseienskappe, ekonomiese belang en hul potensiaal vir volhoubare beesboerdery en vleisproduksie. Dit is ’n waardevolle verwysing vir boere, telers en enige mens wat ’n belangstelling het in of betrokke is by Nguni-beeste.
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
OMGEWINGSPRAATJIES
- R280.00
- ‘n Nuwe boek oor die omgewing, waarin prof. Kobus van der Walt oor omgewingsvraagtukke skryf, is deur Landbouweekblad bekend gestel
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
VARS UIT DIE OOND
- R175.00
- Die beste gebak uit Landbouweekblad. Die resepte is beproef, maklik om te volg en word geïllustreer met pragtige kleurfoto’s
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
VRA DIE VEEARTS WAT KLEINVEEBOERE MOET WEET
- R285.00
- Dr. Faffa Malan en prof. Gareth Bath se nuwe boek, Vra die Veearts – Wat kleinveeboere moet weet, is saamgestel uit antwoorde op vrae rakende die algemeenste skaap- en boksiektes, soos bloutong, aborsies, hartwater, geilsiekte en longontsteking, en die diagnose en behandeling daarvan.
-
- Plaas in mandjie
- Boeke
VRA DIE VEEARTS, DIE A TOT Z VAN HONDE & KATTE
- R220.00
- Vra die veearts - Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere