In this issue of African Farming: It’s summer! – Advice on keeping your animals free of ticks. Everything you must know about goats. Want to grow veggies? Some practical tips to ensure your success and Maize and soyas – American secrets to monster grain yields.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Maak kennis met koshelde - Produsente, sjefs, bewaarders, geur-connoisseurs en pioniers. Kersfees - 'n Keur van nageregte en kleinkoekies vir die feestyd; Plaas toe - Maklike resepte met eiers, beesvleis, tamaties, mielies en koringmeel en Pinotage verjaar - Ons vier 100 jaar van 'n trots Suid-Afrikaanse kultivar.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Kook en kuier deur die Karoo - Die beste boerekos en familieresepte van Loxton tot Richmond. Op die plaas - Kook & bak met amandels, lamsvleis, blaarkool, botterskorsie en wildsvleis. Tapas met lamsvleis - Só doen Hanover se kokke dit! Knus kos vir die joue maande - Flatervrye resepte vir tuisgebakte brood, warm poeding,…
Lees in vanjaar se uitgawe van Landbou Boereplanne oor die jongste planne wat boere gemaak het om probleme te oorkom of volhoubaarder te boer. Die planne omvat alles van waardetoevoeging tot saaiboerdery, veeboerdery en tuinbou.
In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Ons hou basaar! Warm kos vir koue aande - Bredies, sop, pasta en pasteie. Nuut op Nampo - Kom eet by die Plaaskombuis; Soete sopies - Hanepoot, sjerrie en port in jou glas. Op die plaas - Maak maklike resepte met kool, olywe, hoender, soetrissies, suurlemoene, appels en pere.
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad - Innovasie: Meer geld in boere se sak - Vleisuitvoerplan van miljarde rande. Koolstofkrediete – só werk dit. Groter opbrengste met minder insette - Dís hoe dié boere dit regkry. Herlewingslandbou - G’n kortpaaie, maar nou makliker om te begin, Wortels! - Jou beste werktuig, Beeste verras in wingerde; 15 Top-Boereplanne - Nat sojalande? Geen…
Met meer as 130 raaisels sorg Landbouweekblad-raaisels vir ure se pret en plesier en keer dit dat die grysstof nie stof vergaar nie. Bederf jouself of 'n geliefde vandag nog met hierdie geskenk wat aanhou gee!
Dr. Hans van de Pypekamp se nuwe boek Nguni-beeste: Kenmerkende raseineskappe en funksionele doeltreffendheid verskaf ’n oorsig oor die Nguni se unieke karakteristieke raseienskappe, ekonomiese belang en hul potensiaal vir volhoubare beesboerdery en vleisproduksie. Dit is ’n waardevolle verwysing vir boere, telers en enige mens wat ’n belangstelling het in of betrokke is by Nguni-beeste.
Dr. Faffa Malan en prof. Gareth Bath se nuwe boek, Vra die Veearts – Wat kleinveeboere moet weet, is saamgestel uit antwoorde op vrae rakende die algemeenste skaap- en boksiektes, soos bloutong, aborsies, hartwater, geilsiekte en longontsteking, en die diagnose en behandeling daarvan.
Vra die veearts - Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere