Beskrywing
Dr. Faffa Malan se trefferboek, Vra die veearts – Wat beesboere moet weet, is nou in Engels beskikbaar. Die boek fokus op praktiese aspekte van beesboerdery, soos die kastrasie van kalwers, onthoorning, opblaas op lusernweidings en raad oor die gebruik van boererate, soos aalwyn vir bosluise, eie konkoksies en die gebruik van lekke. A5-grootte.
Resensies
Daar is nog geen resensies.