Beskrywing
Die Overberg is bekend vir sy goudgeel kanolalande en golwende heuwels – en boonop ’n vrugbare landboustreek. Kuier saam met die Boerekos-span in plaaskombuise van Botrivier tot Barrydale en smul aan egte boerekos – van amandelbiscotti en dekadente sjokolade-en-bessiekoppies tot lamskenkels met muskadel en pangebraaide kabeljou – wat eie is aan die pragtige streek.
Resensies
Daar is nog geen resensies.