Landbou Boerekos (12) Winter 2018

R49.00

Categories: ,

Beskrywing

Die Overberg is bekend vir sy goudgeel kanolalande en golwende heuwels – en boonop ’n vrugbare landboustreek. Kuier saam met die Boerekos-span in plaaskombuise van Botrivier tot Barrydale en smul aan egte boerekos – van amandelbiscotti en dekadente sjokolade-en-bessiekoppies tot lamskenkels met muskadel en pangebraaide kabeljou – wat eie is aan die pragtige streek.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Landbou Boerekos (12) Winter 2018”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui