Boerekos 17

R70.00

Kategorieë ,

Beskrywing

In die splinternuwe someruitgawe van Landbou Boerekos wys ons jou hoe lekker jy kan eet op ’n kleiner begroting. Van bekostigbare aandetes en heerlike resepte met sakpas-vleissnitte tot ekonomiese en min-moeite soetgoed vir die somervakansie. Boerekos Somer 2020-’21 is ’n propvol waarde-vir-geld tydskrif met meer as 150 beproefde resepte en praktiese kos-inspirasie vir die somer.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Boerekos 17”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui