Dames Bruin Vellie

R570.00

Clear
SKU: N/A Kategorieë ,

Beskrywing

SPESIALE VELSKOENE VIR LANDBOUWEEKBLAD SE EEUFEES!

Die bekende vervaardiger van handgemaakte leerprodukte, Redemption, het ter viering van Landbouweekblad se honderdste bestaansjaar spesiale velskoene gemaak met Landbouweekblad se 100-logo.

Bestel nou jou eie paar van dié unieke, duursame skoene.

REDEMPTION SE VOORDELE

  • Redemption gebruik net binnesole van leer. Dié binnesole absorbeer sweet en veroorsaak nie ’n slegte reuk nie.
  • Toonversterkers (toe puffs) is ook van leer gemaak. Geen plastiek word gebruik nie. Toonversterkers van leer neem jou voet se vorm aan.
  • Net leer wat reg deur gekleur is, word gebruik. Dit sal nooit afdop nie.
  • Net materiaal wat sterk en lig is, word gebruik.

Bykomende Inligting

grootte

10, 11, 4, 5, 6, 7, 8, 9

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Dames Bruin Vellie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui