Die Smenskies

R155.00

Nou kan die kinders hulle verlustig in die leefwêreld van die Smenskie familie se avonture op ‘n bosveldplaas. Die storielyn sal enige jong leser se verbeelding aangryp met klein mensies waarmee hulle kan identifiseer en hulle op ‘n opwindende Afrikaanse fantasievlug neem.

Category:

Beskrywing

A5, 210mm by 210mm, hardeband, volkleur, 80 bladsye. Geskryf deur Danie Janse van Rensburg.

Nou kan die kinders hulle verlustig in die leefwêreld van die Smenskie familie se avonture op ‘n bosveldplaas. Die storielyn sal enige jong leser se verbeelding aangryp met klein mensies waarmee hulle kan identifiseer en hulle op ‘n opwindende Afrikaanse fantasievlug neem. Kom maak kennis met Oupa Snorre, Ouma Rura,Snorkie, Luiperd en die ander genotvolle karakters in die storie.

Uitgegee deur Kejafa Knowledge Works

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Die Smenskies”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui