Beskrywing
Landbouweekblad se splinternuwe hardeband-koffietafelboek (256 bladsye dik) spog met die eeu se beste voorblaaie, foto’s en ou advertensies: van Aga-oonde, boererate en Oom Kaspaas tot muilspanne, Opsitkers en outydse modes. Dié versamelstuk hoort op jou rak!
Resensies
Daar is nog geen resensies.