Eeufees-koffietafelboek

R460.00

Beskrywing

Landbouweekblad se splinternuwe hardeband-koffietafelboek (256 bladsye dik) spog met die eeu se beste voorblaaie, foto’s en ou advertensies: van Aga-oonde, boererate en Oom Kaspaas tot muilspanne, Opsitkers en outydse modes. Dié versamelstuk hoort op jou rak!

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Eeufees-koffietafelboek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui