Finansiële rekordhouding vir ʼn boerdery

R50.00

Finansiële rekordhouding vir ‘n boerdery is ‘n nuttige handboek deur dr. Philip Theunissen, bekende landbou-ekonoom en forensiese rekenmeester van Bethlehem.

Uit voorraad uit

Kategorie

Beskrywing

Finansiële rekordhouding vir ‘n boerdery is ‘n nuttige handboek deur dr. Philip Theunissen, bekende landbou-ekonoom en forensiese rekenmeester van Bethlehem.

Die handboek van 174 bladsye is geskryf met die doel dat ‘n rekordhoudingstelsel vir ‘n boer moet werk, nie die boer vir sy rekordhoudingstelsel nie.

Dié boek is in 25 hoofstukke opgedeel, met onder meer die volgende onderwerpe:
* Die noodsaaklikheid van finansiële rekenskap.
* Die nut van finansiële rekords.
* Komponente van finansiële rekords.
* Die opstelling van rekords.
* Bates en laste.
* Eienaarsbelang.
* Inkomste en uitgawes.
* Lenings, huurkope en eienaarsbelang.
* Verslagdoening en die verskillende state, soos die balansstaat, die inkomstestaat.
* Ander aspekte wat gehanteer word, is landbou-ekonomiese begrippe, verhoudingsgetalle en belasting, en nog veel meer.

Resensies

  1. U resensies wag op goedkeuring

    Propecia Leberwerte Tadalis Sx Softnde Villaggio Turistico Madonna Degli Ulivi cialis price Acheter Vrai Cialis Internet

  2. U resensies wag op goedkeuring

    Wann Fangt Cialis An Zu Wirken Generic Cialis With Dapoxetine Allergic Reaction Keflex priligy tratamiento para la eyaculacion precoz Effetti Cialis 20 Mg

  3. U resensies wag op goedkeuring

    Dose Of Amoxicillin Cialis India Whare Can I Get Cialis No Prescription Buy Viagra Pills Without Prescription

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui