Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding 

R400.00

Kategorie

Beskrywing

Alles wat jy ooit oor weiding wou weet, is nou beskikbaar in een omvattende boek, Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding . Dit is saamgestel deur prof. Hennie Snyman van die Universiteit van die Vrystaat. Landbouweekblad gee dié nuttige boek uit, wat hoofsaaklik saamgestel is uit artikels wat in die tydskrif en op die webwerf gepubliseer is. Dis ’n A5-grootte gids van 537 bladsye.

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Gids tot die Volhoubare Produksie van Weiding ”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui